Skole Hokkie. Kaylie Steyl, Graad 10 leerder van Hoërskool Trio, het tydens die Nasionale o.14 hokkie-toernooi as skeidsregter opgetree. Daarmee het sy haar Vlak 1 gradering ontvang. Kaylie het ook ‘n goue medalje ontvang omdat sy die finale wedstryd geblaas het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article