Boland Hokkietoernooie. Tien hokkiespelers van Hoërskool Swartland, Malmesbury, is in verskeie hokkiespanne ingesluit wat tydens die vakansie aan hul verskeie Boland Hokkietoernooie sal deelneem.

O.14 Seuns interdistrik-toernooi:

  • Malachi Liedeman
  • Johan Hanekom

O.14 Dogters streekstoernooi:

  • Sikilelwa Nogqala

O.18 Dogters streekstoernooi:

  • Gaylin Brown
  • Cayleigh Petersen

O.18 Seuns streekstoernooi:

  • CJ van Rensburg
  • Aiden Cupido

O.16B Dogters nasionale toernooi:

  • Thakeerah Wilskut

O.16B Seuns nasionale toernooi:

  • Noah Hendricks

O.18B Dogters nasionale toernooi:

  • Tashlynn Solomons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article