Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se o.16 Netbalspan het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem.

Die o.16’s het as volg presteer:

  • JF wen Hoërskool Trio, Kroonstad, 25-10
  • JF wen Bethlehem Voortrekker Hoërskool 20-15
  • JF verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 12-14
  • JF wen Hoërskool Goudveld 18-8
  • JF wen Welkom Gimnasium 20-17
  • JF wen Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, 26-6

    Hoërskool Jim Fouché se 0.16 Netbalspan eindig 2de by die Vrystaat Netbalkampioenskappe en gaan deur na SA Netbalkampioenskappe.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://jf.co.za

 Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article