ATKV Redenaars Semi-finaal - Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars Semi-finaal. Josua Deacon en Karla Visser

ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Jim Fouché


ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Josua Deacon en Karla Visser, het deurgedring na die ATKV Redenaars semi-finaal.

  • Josua Deacon is in Graad 9 en sal deelneem aan die Afrikaans Onvoorbereide kategorie
  • Karla Visser is in Graad 12. Sy neem deel aan die Afrikaans, Voorbereide kategorie.

Die semi-finaal vind plaas by Hoërskool Witteberg in Bethlehem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article