
-
SA Lifesaving – Camps Bay learners help WC Team achieve Gold
SA Lifesaving. Two Camps Bay High School learners, Mathew Pincente in Gr 9 and Holly Smith in Gr 10 recently participated in the Inter-Provincial SA Lifesaving Championships. They are members […]
-
Inter-schools Hockey 2022 – Victory for Sekondêre Meisieskool Oranje
Inter-schools Hockey 2022. Fresh from their triumph at the Fairtree Super12 Hockey Tournament, the unstoppable Meisieskool Oranje 19A Hockey team from Bloemfontein fought their way to a 5-0 win against […]
-
Fisiese Wetenskap Konvensie – Fichies leerders neem deel
Vrystaatse Fisiese Wetenskap Konvensie – Agt leerders van Hoërskool Fichardtpark is uitgenooi na die 43ste Vrystaatse Fisiese Wetenskap Konvensie. Hulle was onder die top 50 Graad 11 en 12 leerders […]
-
Western Cape Rhythmic Gymnastics – Camps Bay learner Champion
Western Cape Rhythmic Gymnastics. Ella Goddard in Grade 11 at Camps Bay High School, competed in the WC Rhythmic Gymnastics Champs. The championships took place over the weekend. Ella came […]
-
Vyf Rand Gemeenskapsprojek – Hoërskool Witteberg Projek Groot Sukses
Vyf Rand Gemeenskapsprojek Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se jaarlikse R5 gemeenskapsprojek het vandag plaasgevind by verskeie inkopiewinkels in die dorp! Die skool se kaste loop oor en hul seëninge nog meer! […]
-
Netbal – Hoërskool Robertson vs York, Curro Durbanville en Jakes Gerwel
Netbal. Hoërskool Robertson se O.19A netbal span het Vrydag, 19 Augustus, ‘n wedstryd teen die o.19A-toerspan van York High School van George gespeel. Robbies het die wedstryd met 22-14 gewen. […]
-
Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale vs Hoërskool Framesby
Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het Saterdag, 20 Augustus, te staan gekom teen die rugbyspanne van Framesby, Gqeberha. Die uitslae (Oakdale eerste) was as volg: 0/14A: wen […]
-
Inter GCB vs PRG – Grey Kollege O.14 en O.15 Rugby vs Paul Roos
Inter GCB vs PRG. Grey Kollege van Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium van Stellenbosh het mekaar vandag die stryd aangesê op die rugbyveld in Stellenbosch. Dit was werklik ‘n titaniese […]
-
Vrystaat landloop Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat landloop Kampioenskap. Vyftien dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op 13 Augustus aan die Vrystaat landloop Kampioenskap deelgeneem. Die dogters het as volg presteer: O.8 Atlete Lea […]
-
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark neem deel aan SAMCA
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lion Cheerleaders het op Saterdag, 30 Julie 2022 aan SAMCA kompetisie deelgeneem. Dit is die “South African Majorette and Cheerleading Association” waaraan hulle deelgeneem het, en […]













