Noord-Kaap Diamantproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool De Aar het 26 en 27 April die Pixley ka Seme by die Noord-Kaap Diamanteproewe in Kimberley verteenwoordig.

Twee van Hoërskool De Aar se spelers is in die spanne opgeneem wat gedurende die Junie-vakansie aan die All Ages-Netbaltoernooie deelneem.  Nobu Yekani sal die 0.16-span en Taylor van Tonder die 0.15-span verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article