
-
Laerskool Westwood – Top Tien Akademiese Presteerders
Laerskool Westwood. Laerskool Westwood van Boksburgmaak met trots die top tien akademiese presteerders bekend. Die prestasies is ten opsigte van die tweede kwartaal. (1) Graad 4: Mia Coetzee, Shakira Smit, […]
-
Kimberley Hockey League – NCH winners for 15th year in a row
Kimberley Hockey League. NCH Boys hockey won the Kimberley league for the 15th year in a row! On Saturday, 13 August, they beat Diamantveld High School in the final. This […]
-
Oakdale Rugby – Rugbyspanne jaarlikse afsluiting en prysuitdeling
Oakdale Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale Rugby van Riversdal se 5de en 6de rugbyspanne het verlede Woensdag hul jaarlikse afsluiting en prysuitdeling gehou. Verskeie seuns het toekennings ontvang: Spelers se keuse […]
-
Hoër Landbouskool Boland – Leerders woon Dormer Veiling by
Hoër Landbouskool Boland. Leerders van landbouskole in Suid-Afrika ontvang ook baie geleenthede om praktiese ervaring op te doen. LBP-leerders van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het Vrydag die geleentheid […]
-
Augsburg “Oscars” – Augsburg Landbougimnasium “Oscars” 2022
Augsburg “Oscars”. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se hoërskoolleerders het bietjie litte losgemaak op die dansbaan. Tydens hierdie geleentheid is die Augsburg “Oscars” van 2022 ook uitgedeel. Die uitslae was as volg: […]
-
Witteberg Rugby – Twee ligas vir Witteberg O.14A Rugbyspan
Witteberg Rugby. Hoërskool Witteberg in Bethlehem se O.14A rugbymanne vat nie net een nie, maar twee bekers huistoe na afloop van die 2022 rugbyseisoen. “Die seisoen het rof begin vir […]
-
Rugby – Hoërskool Jim Fouché seëvier oor Hoërskool Sentraal
Rugby – Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se eerste rugbyspan het Saterdag, 13 Augustus teen Hoërskool Sentraal gespeel. JF wen Sentraal in die finaal van die stadsliga met ‘n eindtelling […]
-
Eeufees en Interskole – Hoërskool Punt vier hul eeufees
Eeufees en Interskole. Na die Covid-pandemie kon Hoërskool Punt uiteindelik hul eeufees vier. Hierdie, gekombineer met die jaarlikse interskole, het gesorg vir groot opwinding onder die Punt-leerders en gemeenskap. Die […]
-
Hoërskool Nelspruit – Nelspruit wen rugby liga-wedstryde
Hoërskool Nelspruit. Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 13 Augustus, rugby gespeel teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark. Nellies se eerste- tweede- en derde rugbyspan het al sewe hul ligawedstryde teen Hoërskool Transvalia […]
-
Top 12 Hockey Tournament – Eunice’s U14 team third best in SA
Top 12 Hockey Tournament. Eunice High School’s U14 hockey team won their hockey match against Menlo Park High School in the Top 12 Hockey Tournament. They are now the 3rd […]













