Vrystaat Skole Tennisspan - Hoërskool Goudveld
Waldo Barreto en Piet Le Roux – Vrystaat Skole tenisspan

Vrystaat Skole Tennisspan – Hoërskool Goudveld


Vrystaat Skole Tennisspan. Twee tennisspelers van Hoërskool Goudveld, Piet Le Roux en Waldo Barreto het die Vrystaat Skole Tennisspan, o.17, verteenwoordig teen Noordwes se spanne.

Piet le Roux se uitslae:

  • Wen enkels 6-7, 6-3 en 10-2 gewen !!!
  • Wen dubbels 8-3
  • Wen dubbels gemeng 8-5.

Waldo Barreto se uitslae:

  • Wen enkels 6-1 en 6-1
  • Wen dubbels 8-4
  • Wen dubbels gemeng 8-2.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article