Noordwes Junior Tennis. BVHS leerder, Nelisa-May Doman, het die afgelope naweek in Klerksdorp deelgeneem aan die skole tennis kampioenskap Sy het die o.14 Vrystaat- skole tennis span ((streekspan) verteenwoordig. Die Vrystaat skolespan het teen die Noordwes skolespan meegeding.

Nelisa-May het uitstekende tennis gespeel en al haar wedstryde gewen. Die 0/14 meisiespan het ook die goue medalje verower.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article