Vrystaat Skole Netbal - Hoërskool Witteberg spelers in spanne
Vrystaat Skole Netbal. Foto: (van links) Kesia Nel, Sonelle Jonker, Bongi Sigasa, Lesedi Mohale en Zoë Ellis

Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Witteberg spelers in spanne

Vrystaat Skole Netbal - Hoërskool Witteberg spelers in spanne
Vrystaat Skole Netbal. Foto: (van links) Kesia Nel, Sonelle Jonker, Bongi Sigasa, Lesedi Mohale en Zoë Ellis

Vrystaat Skole Netbal. Nege netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in verskeie Vrystaat netbalspanne.

  • O.14: Kesia Nel, Sonelle Jonker, Bongi Sigasa, Lesedi Mohale en Zoë Ellis.
  • O.15: Kara du Toit, Ané Joubert, Mia Daacke
  • O.17: Jané de Villiers

Nog ‘n leerder van Hoërskool Witteberg, Natané Diedrichsen, is ingesluit in die o.16 Noord-Vrystaat Netbal Bokkiespan.

Van links: Kara du Toit, Ané Joubert, Mia Daacke, Jané de Villiers, Natané Diedrichsen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article