Limodo Sport Events - Laerskool Truida Kestell
Limodo Sport Events – Laerskool Truida Kestell. Foto: Truidjies se tennisspelers

Limodo Sport Events – Laerskool Truida Kestell


Limodo Sport Events. Vier graad 4 dogters van Laerskool Truida Kestell het deel uitgemaak van die Limodo Sport Events & Promotions O.11 Tennistoernooi. Die Truidjies het derde geëindig in die A afdeling tydens die tennistoernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article