Limodo Tennistoernooi - Primêre Skool Jordania
Limodo Tennistoernooi – Primêre Skool Jordania

Limodo Tennistoernooi – Primêre Skool Jordania


Limodo Tennistoernooi. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geëindig in die B-afdeling. Hulle het teen baie skole se A-spanne ook gespeel.

Die 1ste dogters tennisspan het 3de geëindig in die A-afdeling naas Laerskool Pretoria-Oos en Primêre Meisieskool Oranje.

Dit is ‘n uitstekende prestasie teen skole van regoor Suid-Afrika.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article