MPU Rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie MPU-rugbyspanne:

  • Carel Jacobsz en Siba Lamola is gekies as deel van die o.18-Akademieweek se oefengroep.
  • Jannie Jacobsz is as lid van die o.15A Puma-span ingesluit.

Die finale spanne word middel Junie aangewys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article