
-
Aquelle Athletics School Series – Treverton College participated
Aquelle Athletics School Series. Treverton College Athletics team participated in the Aquelle Athletics School Series. Over the last two Wednesday evenings, the Treverton Athletics Team has participated in the Aquelle […]
-
Balling Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje skitter
Balling Hokkietoernooi. Die 1ste hokkiespan van Hoër Meisieskool Oranje het die jaar goed afgesit met vyf oortuigende seges en net een doel afgestaan in die Balling Hokkietoernooi in Bethlehem. Oranje […]
-
Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms – Grey Kollege Primêr
Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms. Op Vrydag, 23 Februarie, het 59 van Grey Kollege Primêr se atlete gekwalifiseer vir deelname aan die Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms. Tydens die byeenkoms was daar ook vyf […]
-
Williston Jeugskou – Augsburg Landbougimnasium
Williston Jeugskou. Die Williston Jeugskou het deelnemers van heinde en ver gelok. ‘n Totaal van 120 deelnemers van Williston, Fraserburg, Loxton, Carnarvon, Kakamas, Upington, Clanwilliam en omgewing het aan die […]
-
OMS Redenaars – Primêre Meisieskool Oranje
OMS Redenaars. Primêre Meisieskool Oranje se eerste uitdunronde van OMS redenaars het 22 Februarie plaasgevind. Die uitslae van hierdie brawe eendjies was as volg: Graad 1-3 Graad 4-5 Graad 6-7 […]
-
Interhoër Gala 2024 – Grey Kollege maak skoonskip
Interhoër Gala 2024. Grey Kollege het skoonskip gemaak tydens die 2024 Interhoër Gala. Grey se swemmers het die volgende trofees huis-toe gebring: Beste seunswemmer in die ouderdom: Aiden Nel is […]
-
Vrystaat Interprimêre Swemgala – Primêre Skool Universitas
Vrystaat Interprimêre Swemgala. Agt-en-vyftig leerders van Primêre Skool Universitas, Bloemfontein, het aan die Vrystaat Interprimêre Swemgala deelgeneem. Die Tjokkies-swemmers het baie mooi presteer. Uitslae behaal deur Tjokkies: Die volgende Tjokkies […]
-
Vrystaat Interskole Gala – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Interskole Gala. Na ‘n lang dag 1 het dag 2 van die Vrystaat Interskole gala afgesluit met puik prestasies van die Eendjies! Die A-leeraflos was tweede na ‘n baie […]
-
VLR 2024 – Hoërskool Lichtenburg
VLR 2024. Hoërskool Lichtenburg het hul VLR lede gekies en stel hiermee hul lede van grade 9, 10 en 11 voor. Graad 11 VLR Dogters: Seuns: Graad 10 VLR Dogters: […]
-
Tennis 4 Jesus – Augsburg Landbougimnasium
Tennis 4 Jesus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwillam, se hoërskool tennisspan het aan die “Tennis 4 Jesus”- dubbelstoernooi te Bredasdorp deelgeneem. Hierdie toernooi is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir die tennisspelers, en hierdie […]













