
-
Afrikaanse redenaars – Laerskool Westwood
Afrikaanse redenaars. Tydens Laerskool Westwood se interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die oulike Wessie-sprekers beslis die tonge laat klap. Laerskool Westwood is baie trots op elke spreker wat deelgeneem het. Wel […]
-
Arende opedag – Hoërskool Strand verwelkom toekomstige Arende
Arende opedag. Hoërskool Strand het met groot opgewondenheid en gasvryheid talle toekomstige Arende en hul ouers verwelkom tydens die opedag op 22 Februarie. Die skool het ‘n warm ontvangs gebied […]
-
Errie-netbal – Hoërskool Ermelo vs van Hoërskool Middelburg
Errie-netbal. Hoërskool Ermelo se netbalspanne het Dinsdag, 27 Februarie, ’n hele reeks wedstryde teen verskeie spanne van Hoërskool Middelburg gespeel. Die EHS o.14A-span speel teen die o.15C-span en die o.14A-span […]
-
Upington Sportdag – Hoërskool Kalahari presteer
Upington Sportdag. Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die afgelope naweek aan Hoërskool Upington sportdag deelgeneem. Rugby, netbal en hokkie is deur die loop van die naweek gespeel. Hoërskool Kalari se spanne […]
-
Skole krieket – Hoërskool Strand presteer
Skole krieket. Verlede week het Hoërskool Strand se eerste krieketspan drie Skole krieket wedstryde gespeel en uitstekend presteer. Woensdag het Strand by Hoërskool Hottentots-Holland gaan besoek aflê en hul wedstryd […]
-
Wintersport – Hoërskool Ermelo winterseisoen skop af
Wintersport. Op Saterdag, 24 Februarie, het die Erries se wintersporte hulle eerste vriendskaplike wedstyde gespeel te Hoërskool Brandwag. Dit het netbal, hokkie en rugby ingesluit. Die netbal se uitslae: Dogtershokkie […]
-
Laerskole rugby – Grey Kollege Primêr teen Kruinsig
Laerskole rugby. Ses van Grey Kollege Primêr se rugbyspanne het Laerskool Kruinsig se spanne aangedurf. Die Grey-manne het uitstekende rugby gespeel en al die spanne het hul wedstryde gewen. Die […]
-
Vrystaat Laerskole Swemgala – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Laerskole Swemgala. Fichardtpark Primêre Skool, Bloemfontein se leerders het aan die Vrystaat Laerskole Swemgala deelgeneem en die volgende prestasies behaal: Top10 plekke in algehele ouderdomsgroepe: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ […]
-
Interskole Krieket – Hoër Landbouskool Oakdale vs Boland Landbou
Interskole Krieket. Verskeie krieket spanne van Hoër Landbouskool Oakdale het tydens Interskole krieket wedstryde kragte gemeet teen die spanne van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl. Eerste Krieketspanne Oakdale verloor […]
-
Interskole Tennis – Hoërskool Charlie Hofmeyr
Interskole Tennis. Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres, het Vrydag teen Hoërskool Robertson interskole tennis gespeel en puik presteer. Charlies Eerstespan Charlies Tweedespan Charlies Derdespan (vriendskaplik) Charlies Vierdespan (vriendskaplik) Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za […]













