
-
Matriekdinee 2024 – Hoërskool Hermanus
Matriekdinee 2024. Die Matriekdinee 2024 van Hoërskool Hermanus vind sedert 1991 plaas. Die geleentheid is deur Me. Elsa Nel begin. Die kinders is vooraf geleer hoe om op te tree […]
-
Skole hokkie – Grey Kollege kraai koning
Skole hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek aan verskeie skole hokkie wedstryde in Pretoria deelgeneem. Om 11 uit die 12 wedstryde koning te kraai maak die skool […]
-
Laerskole krieket – Laerskool Stulting
Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o/13 krieketspan het die 12de Februarie in ‘n laerskole krieket wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai krieket gespeel. Juhan Venter was aangewys as die beste kolwer […]
-
Fichardtpark Sport day – Eunice High School
Fichardtpark Sport day. Eunice High School’s Girls participated at the Fichardtpark Sport day on Saturday, 2 March. Eunice’s results: Netball Eunice U14A: Eunice U14B Eunice U15A Eunice U15B Eunice U16A […]
-
Fichardtpark Sportdag – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Fichardtpark Sportdag. Uitslae van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje vir Netbal, Tennis, hokkie en skaak by die Fichardtpark Sportdag, 2 Maart. OMS het al hul netbalwedstryde gewen Netbal: Fichardtpark Sportdag Tennis: […]
-
Fichardtpark Sportdag – Hoërskool Jim Fouché Hokkie skitter
Fichardtpark Sportdag. Dit was ‘n goeie dag vir Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne by die jaarlikse Hoërskool Fichardtpark sportdag. JF sien uit na ‘n uitstekende seisoen wat voorlê. Meer skolenuus: […]
-
Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje
Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms. Nege-en-vyftig dogters van Primêre Meisieskool Oranje het 23 Februarie aan die Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Oranje se atlete het pragtig presteer. Die o.8 en o.11 dogters het die bekers […]
-
SANESA Core League Qualifier – Treverton College
SANESA Core League Qualifier. Treverton College riders earned beautiful results at the first SANESA Core League Qualifier for 2024! Ashanti Dinwayo riding Belloosa Running River Israa Allawoodeen riding Liron Highschool […]
-
Musical Supper Theatre – Pietermaritzburg Girls’ High School
Musical Supper Theatre. This year’s Annual GHS Musical Supper Theatre is set to be a wonderful evening of musical entertainment! The Music Department at GHS has been very busy preparing […]
-
TBM Atletiek – Laerskool Truida Kestell leerders in span
TBM Atletiek. Drie-en-twintig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer om deur te gaan na die Vrystaat byeenkoms.Johnathan Matthew (o.11) van Laerskool Truida Kestell het ook die 1200m […]













