Goju Kai Nasionale Kampioenskappe - Hoërskool Jim Fouché
Goju Kai Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

Goju Kai Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché


Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché leerder, Elvin Pienaar, verteenwoordig die Goju Kai Vrystaatspan tydens die 44ste Goju Kai Nasionale Kampioenskappe.

Die kampioenskappe vind vanaf 9 tot 11 Augustus in Bloemfontein plaas.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article