
-
Menlo Mixit Tennistoernooi – Hoërskool Nelspruit presteer
Menlo Mixit Tennistoernooi. Hoërskool Nelspruit se tennisspanne het van 1 tot 4 Maart hul vaardighede gewys by die Menlo Mixit Tennistoernooi wat by Sun City plaasgevind het. Die kompetisie was […]
-
Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig
Wintersport. Die afgelope Saterdag het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterlig. Die geleentheid was vriendskaplike voorseisoen-wedstryde. Die uitslae getuig van uitstekende spel. Netbal: Dogtershokkie: Seunshokkie: […]
-
Boland Athletics – Bredasdorp High School athletes in team
Boland Athletics. Six athletes from Bredasdorp High School made it into the Boland Athletics team for 2024. The Boland Athletic Championships took place from 29 February to 2 March at […]
-
Matric Dance 2024 – Herschel Girls School
Matric Dance 2024. Without a doubt one of the highlights of the year is the annual Matric Dance of Herschel Girls School in Cape Town. Last Friday evening, 1 March, […]
-
Skole krieket – Laer Volkskool Graaff-Reinet skitter
Skole krieket. Laer Volkskool, Graaff-Reinet se o.11 krieketspan het Donderdag, 29 Februarie, ‘n opwindende krieketwedstryd gespeel. Hierdie spannetjie het met ‘n massiewe 116 lopies as oorwinnaars oor die Vuurvliegies krieketspan […]
-
Seodin’s Sportsday – Curro Kathu netball teams excel
Seodin’s Sportsday. The Curro Kathu netball teams enjoyed their Saturday at the Seodin’s sportsday. The players did extremely well. Results: U9 teams U10 teams U11 teams U12 teams U13 teams […]
-
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Primêre Skool Willem Postma
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein het pragtig presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe wat op 2 Maart aangebied is. Dertien atlete van Willem Postma het by […]
-
Grey Kollege Primêr Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas
Grey Kollege Primêr Tennistoernooi. Tjokkies se tennis manne wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart aan die Grey Kollege Primêr Tennistoernooi deelgeneem. Die top 8 laerskole van regoor die land […]
-
Drama 2024 – Hoërskool Parel Vallei bied vyf produksies aan
Drama 2024. Twee-en-twintig leerders van Hoërskool Parel Vallei in Kaapstad is gekies vir die vyf produksies waarna uitgesien word vir Drama 2024. English Play: Dedrich Fourie, Franco Retief, Alistair Jones, […]
-
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Welkom Volkskool presteer
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het Saterdag aan die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe deelgeneem. Die Volkie-atlete het baie goed presteer by die byeenkoms. Die Volkies-atlete het as volg presteer: […]













