Gimnastiek OP Proewe – Leani Knoesen, Luan Geldenhuys en Dewald Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Gimnastiek OP proewe deelgeneem.

Hulle ontvang die volgende medaljes:

  • Leani: 2 silwer en 1 goud
  • Luan: Goud vir tuimel en silwer vir DMT (Dubbel Mini Trampolien)
  • Dewald: Goud vir tuimel en silwer vir DMT (Dubbel Mini Trampolien)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article