Armin en Mia du Plessis.

Mia en Armin du Plessis, asook Kaylee Puren, het gedurende die September-vakansie (as lede van die Wes-Kaap Gimnastiekspan) aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek ampioenskap deelgeneem.

Hul prestasies is soos volg:

  • Mia du Plessis het die vierde plek in artistiese gimnastiek (vlak 6) behaal
  • Armin het ‘n derde plek (brons medalje) behaal in tuimel (vlak 4), vierde plek in euro-trampolien (vlak 4) en negende in dubbel-mini-trampolien (vlak 5). Hy het ook aan die artistiese gimnastiek (vlak 4) deelgeneem.
  • Kaylee Puren het in die artistiese afdeling vir vlak 4 ‘n tweede plek behaal.

    Mia en Armin du Plessis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article