Interskole kodering en robotika – Laerskool Handhaaf van Uitenhage het Laerskool Stulting in Humansdorp besoek. Hulle het saam ‘n interskole kodering en robotika uitdaging gehad.

Die leerders het masjiene gebou, wat die boer kan help om die plaas uit te sorteer.

Dit was ‘n wonderlike geleentheid om die dag saam te geniet!

Interskole kodering en robotika - Laerskool Stulting
Interskole kodering en robotika - Laerskool Stulting
Interskole kodering en robotika - Laerskool Stulting

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article