Mandela Dag – Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het aan ‘n Robotika kompetisie deelgeneem.

Die Robotika kompetisie het plaasgevind by die Nelson Mandela Universiteit, tydens Mandela dag.

Dit was groot pret en Laerskool Stulting sien uit na die volgende een!

Mandela Dag - Laerskool Stulting neem deel aan kompetisie
Leerders wat aan Robotika kompetisie deelgeneem het
Mandela Dag - Laerskool Stulting neem deel aan kompetisie
Robotika leerders
Mandela Dag - Laerskool Stulting neem deel aan kompetisie
Deelnemers aan kompetisie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article