BBRU Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria is gekroon as die amptelike BBRU Stadsbeker kampioene. Hierdie manne ken hul rugby!

Die uitslae van die BBRU Stadsbeker is as volg:

  • Die Wilgers 0/14 vs Curro Hazeldean – 8-0
  • Die Wilgers 0/15 vs Erasmus – 7-12
  • Wilgers 0/16 vs Erasmus – 25-13
  • Wilgers 2de vs HTS Tuine – 18-18 (Die Wilgers wen omdat hulle die eerste drie gedruk het).
  • Die Wilgers White Sharks vs CR Swart – 33-25

Baie sterkte aan Die Wilgers met Saterdag se Noordvaal (voorheeld Beeldtrofee en Virsekerbeker) se uitspeelwedstryd op Wilgiebodem.

Foto’s: links: O.14’s Stadsbeker wenners. Regs: 2De span Zebras Stadsbeker wenners

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article