
-
Oor-die-Vaal Sportdag – Trio Primêr na Viljoenskroon
Rugby/Netbaldag. Vandag, 9 Maart, het Trio Primêr van Kroonstad, se kleinste rugby- en netbalspelertjies aan die Oor-die-Vaal Sportdag in Vijoenskroon deelgeneem. Dit was ‘n heerlike rugby- en netbaldag by die […]
-
Beheerliggaam 2024 – Primêre Skool Universitas/ Tjokkies
Beheerliggaam 2024. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein het die nuutverkose Beheerliggaam 2024 bekend gestel vir dievolgende termyn. Die skool bedank elke ouer wat aan die aanlyn Beheerliggaam 2024 verkiesing deelgeneem […]
-
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het weereens hul staal gewys tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto’s verskaf
-
Senior Redenaars – Hoërskool Oos-Moot
Senior Redenaars. Tien leerders van Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het deelgeneem aan die skool se Senior Redenaars: Shane Swanepoel, Ryan Liebenberg, Abigail de Nuysschen, Franco Maree, Emma Webb, Danél Botes, Dylan […]
-
Suidooster Toneelfees – Paul Roos Gimnasium se toneel, Broers
Suidooster Toneelfees. Die besondere toneelproduksie van Paul Roos Gimnasium, genaamd “Broers,” het aansienlike lof en erkenning ontvang. Dit is ‘n indrukwekkende vertoning en kreatiewe uitbeelding van die menslike ervaring. Na […]
-
Seunshokkie liga – Hoërskool Ermelo suksesvol
Seunshokkie liga. Op Woensdag, 6 Maart, het Hoërskool Ermelo se seunshokkie liga begin. EHS se eerste teenstanders was Hoërskool Standerton. Ongelukkig het die o.16-span 1 – 5 teen Standerton vasgeval. […]
-
Interne Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Interne Redenaars. Vier-en-twintig leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het na die Interne redenaars na die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie deurgedring. Die kompetisie sal op 1 en […]
-
Interskole Atletiek 2024 – Hoërskool Swartland presteer
Interskole Atletiek 2024. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se atlete was gereed, en hul sangers het hul harte uit gesing. Die Interskole Atletiek 2024 is aangebied deur Hoërskool Melkbosstrand .Hoërskool Hugenote het […]
-
Fichardtpark Sportdag – Hoër Landbouskool Marlow Tennis
Fichardtpark Sportdag. Twee van Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se tennisspanne het verlede Vrydag vir die eerste keer aan die Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Die spanne het uitstekend gevaar. Uitslae: Die A- […]
-
Tennisspan 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje 1ste Tennisspan
Tennis 2024. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het hul 1ste tennisspan 2024 gekend gemaak. Die span sluit een Graad 9 leerder, twee Graad 10’s en twee Graad 12’s in. Nina […]













