
-
Topskole Muurbal – Hoërskool Gimnasium Paarl
Topskole Muurbal. Hoërskool Gimnasium Paarl se eerste dogtersmuurbalspan het tydens die Topskole Muurbal teen verskeie spanne gespeel. Dit sluit onder andere in Westerford, Eunice en St Anne’s Diocesan College, waar […]
-
Framesby Netbal klubtoernooi – Hoërskool Depatch
Framesby Netbal klubtoernooi. Hoërskool Despatch se 0.15, 0.16 en 0.17 netbalspanne het ter voorbereiding van die 2025 seisoen ingeskryf vir die Framesby Netbal klubtoernooi. Die meisies het hul man gestaan […]
-
MTB Skolereeks – Hoërskool Witteberg
MTB Skolereeks. Gedurende die afgelope naweek het Hoërskool Witteberg se fietsryspan deelgeneem aan die tweede been van die plaaslike MTB Skolereeks. Die reeks bestaan uit vier byeenkomste. Die span het […]
-
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal. Beide atlete is […]
-
Biathlè National Championships – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Biathlè National Championships. WJ Kruger en Simoné Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Biathlè National Championships in Oos Londen deelgeneem. Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ […]
-
Fairtree Super 12 Hockey – Eunice, which Teammate
Fairtree Super 12 Hockey. Eunice, which Teammate? More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Video supplied
-
Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners
Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of […]
-
Limodo Tennistoernooi – Primêre Skool Jordania
Limodo Tennistoernooi. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geëindig in die B-afdeling. Hulle […]
-
Podiumpret nasionale finale rondte – Paul Roos Gimnasium
Podiumpret nasionale finale rondte. Paul Roos Gimnasium se redenaarspan het Vrydag, 9 Augustus, aan die Podiumpret nasionale finale rondte te Hoërskool La Rochelle in Paarl deelgeneem. PRG se kategoriewenners: Meer […]
-
Laerskole Krieket – Laerskool Randhart
Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket. Uitslae behaal: O.10 Span O.11 Span 1ste Span 2de Span […]













