
-
Hokkiespanne “gecap” – Hoërskool Fichardtpark
Hokkiespanne “gecap”. Die Eerste Seuns- en Dogtershokkiespanne is gisteraand, 22 Maart, tydens ‘n ligtebelaaide seremonie aangekondig. Hierdie spanne vertrek eersdaags vir hul toer na George in die Suid-Kaap om aan […]
-
Mnr/ Mej Garsie 2024 – Hoërskool Garsfontein pronk
Mnr/ Mej Garsie 2024. Hoërskool Garsfontein in Pretoria het behoorlik gepronk tydens die Mnr/Mej Garsie (MMG) 2024. …en die wenners is: Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf
-
Internal Orator’s Festival – Curro Hazeldean
Internal Orator’s Festival. On Thursday, 14 March, Curro Hazeldean, Pretoria, had their Internal Orator’s Festival. The Grade 1 to 7 learners delivered their speeches with great enthusiasm. Curro is baie […]
-
Koshuis revolusie – Hoër Meisieskool Oranje koshuisnuwighede
Koshuis revolusie. Joostehuis, Hoër Meisieskool Oranje se koshuis vir leerders in graad 9 tot 12, ondergaan ’n koshuis revolusie. Die nuwe koshuisouers, mnr. Stanley Biggs en sy vrou Anjalise, sowel […]
-
Skole rugby – Hoër Landbouskool Boland
Skole rugby. Nege rugbyspanne van Hoër Landbouskool Boland neem gedurende die vakansie deel aan skole rugby toernooie. ‘n Totaal van 185 seuns asook 18 personeellede is betrokke by rugbytoernooie tydens […]
-
Noord-Kaap Tennis – Hoërskool Upington
Noord-Kaap Tennis. Agt tennisspelers van Hoërskool Upington het die afgelope week as deel van die Noord-Kaap tennis span deelgeneem. 0/19A Seuns 0/19B Seuns 0/15A Dogters 0/15B Dogters Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za […]
-
Weskaap Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Bredasdorp
Weskaap Atletiek Kampioenskap. Vyf atlete van Hoërskool Bredasdorp het goed presteer by die Weskaap Atletiek Kampioenskappe. Hul resultate: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsbredasdorp.co.za/ Foto’s verskaf
-
Menseregtedag viering – Primêre Meisieskool Oranje
Menseregtedag viering. Op 19 Maart, twee dae vroeër, het C&N Primêre Meisieskool Oranje, Menseregtedag viering herdenk. Tydens ‘n samekoms by die Voortrekker nooientjie oftewel, Tiekie, het drie van die skool […]
-
Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Florida
Gauteng Netbalproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool Florida het deurgedring na die volgende rondte van die Gauteng Netbalproewe. Hierdie prestasie weerspieël hul harde werk, talent en toewyding. Die Gauteng proewe vind […]
-
ASA-kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
ASA-kampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se atlete ís slaggereed vir die SA’s vroeg volgende maand in die Paarl! Intussen gaan hierdie negentien atlete vanaf Donderdag aan die ASA-kampioenskap in Pretoria […]













