Y2K Bergfietswedren – Deon van Zyl van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het die afgelope naweek deelgeneem aan die Y2K Bergfietswedren se “short tour” vanaf Colesberg.

Dit behels ‘n totaal van 113km oor 3 dae. Deon en Marthinus, sy spanmaat van Harrismith, het algeheel vyfde geëendig uit 19 spanne.

Y2K Bergfietswedren - Truida Kestell Fietsryer presteer
Deon van Zyl

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

 https://truidakestell.co.za/home

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article