
-
SA Regional Swimming Championship – Curro Durbanville Primary
SA Regional Swimming Championship. A Regional Level 3 Swimming Championship held at the Joan Harrison Swimming Pool in East London. The championskip took place from 21 to 24 March. Four […]
-
SA Country and Western – Primêre Skool Trio presteer
SA Country and Western. Agt leerders van Primêre Skool Trio het 16 Maart aan die SA Country and Western klubkampioenskappe in Kroonstad deelgeneem Die leerders het as volg presteer: Paartjie […]
-
Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi – Hoërskool Strand
Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi. Hoërskool Strand se o.14A-, o.15A- en o.19A-netbalspanne het vanaf 21-25 Maart aan die Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi by die Hoër Meisieskool Paarl deelgeneem. Alhoewel dit baie warm en […]
-
Gouties op toer – Hoërskool Goudveld hokkie en Netbal
Gouties op toer. Gouties se netbal- en hokkiespanne is onderneem tans deel aan die Gouties op toer na verskeie stede in die land. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
-
Rugby feeste – Grey Kollege steek nie lyf weg nie
Rugby feeste. Die Grey manne wat die afgelope week in die Boland rugby gespeel het, het nie lyf weggesteek nie. Hulle het aan die Frans Malherbe o/15 en die Jean […]
-
Uppie Rugby – Hoërskool Upington Rugby toer
Uppie Rugby. Die afgelope week en naweek was Uppie Rugby ook op toer. Buiten die eerste span, was die 0/14’s, 0/15’s en 0/16’s ook op toer. Die manne het baie […]
-
Pieties Hokkie – Hoërskool Pietersburg spanne op toer
Pieties Hokkie. Verskeie Pieties hokkie spanne het die afgelope week toere onderneem. Die o.15 A dogtersspan en die o.16A hokkieseuns het die afgelope week deelgeneem by Menlopark. Die 1ste span […]
-
St John’s Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje wenners
St John’s Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A hokkkiespan het gister, 24 Maart, die St John’s Hokkietoernooi oorheers. Oranje se o.16’s het tweede geëindig na ‘n naelbyt finaal. Die St. […]
-
Paarl Gim Hockey Festival – Paarl Boys’ High School
Paarl Gim Hockey Festival. Paarl Boys’ High School’s U16B side competed in the u16A section of the Paarl Gim Hockey Festival. The team played six games. They had a great […]
-
Errie-groentjies – Hoërskool Ermelo groentjies konsert
Errie-groentjies. Die Errie-groentjies het die gemeenskap weer in verwondering! Op Maandag, 18 Maart, het dié gróót tradisie van die jaarlikse EHS-groentjies plaasgevind. Die kompetisie tussen Huis Veltman, Nelstehuis en Huis […]













