Vrystaat Landloopspan - Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Landloopspan – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan – Sekondêre Meisieskool Oranje


Vrystaat Landloopspan. Foto: Rouvé Janse van Rensburg, Marichelle de Jager, Annari Blignaut, Mira Rossouw, Ezeth Esterhuizen, Lané van Rooyen, Eunice Cilliers

Hierdie sewe Oranjeniete is ingesluit in die Vrystaat landloopspan. Die span neem aanstaande maand aan die nasionale kampioenskap in Vanderbijlpark deel.

Die atlete is:

  • Rouvé Janse van Rensburg (o.14)
  • Marichelle de Jager (o.16)
  • Annari Blignaut (o.16)
  • Mira Rossouw (0.17)
  • Ezeth Esterhuizen (o.17)
  • Lané van Rooyen (o19)
  • Eunice Cilliers (O.19)

Annari Blignaut en Eunice Cilliers het onlangs albei silwer medaljes by die Vrystaat-kampioenskap verower.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article