Nuwe personeel. Hoërskool Ermelo verwelkom me Lee-Ann Botha en mnr Divan Liebenberg as deel van die EHS. Me Botha gaan Ekonomiese Bestuurswetenskappe en Lewensoriëntering aanbied en mnr Liebenberg gee Sosiale Wetenskap en Lewensoriëntering.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article