Nuwe Onderwysers – Hoërskool Ermelo spog hierdie jaar met elf nuwe onderwysers wat hulle by Erries aangesluit het.

Die Nuwe Onderwysers van Hoërskool Ermelo is as volg:

  • Me Anel Scheepers. Sy gaan Fisiese Wetenskap gee vir Gr 9 en Gr 11.
  • Me Mandi Hattingh. Haar vakgebied is Gasvryheidstudie vir Gr 10-12.
  • Me Nadia Truter. Haar vakgebied is Engels Addisionele Taal vir Gr 10 en Gr 11.
  • Mnr Evan Kemp. Hy is aangestel vir Geografie vir Graad 9 tot Gr 12.
  • Me Nellje Visser se passie is Wiskunde vir Gr 8 en Gr 10.
  • Me Donné de Jager. Sy gaan I.G.O. gee vir Gr 10, en Tegnologie vir Gr 9.
  • Me Taryn Labuschagne sal Fisiese Wetenskap behartig vir Gr 8 en Gr 10.
  • Me Wilmari Barret se vakgebied is Landbouwetenskap vir Gr 10 en Gr 11, asook Landboubestuur vir Gr 10 en Gr 11.
  • Me Renel Swanepoel sal Lewenswetenskap vir Gr 8 aanbied, Lewensoriëntering vir Gr 9 en Wiskunde vir Gr 8.
  • Me Sabrina van Buren bied Tale en Kuns aan vir Gr 8 en Gr 9.
  • Me Marlise Jacobs sal Afrikaans Eerste Addisionele Taal aanbied vir Gr 8 en Gr 10.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Video voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article