ATKV Nasionale Olimpiade - Hoërskool Rustenburg
ATKV Nasionale Olimpiade – Hoërskool Rustenburg

ATKV Nasionale Olimpiade – Hoërskool Rustenburg


ATKV Nasionale Olimpiade. Foto van links: Kayla Oberholz, Jurie Blignaut, Janelle Heukelman, Salomé Vermaak

Hoërskool Rustenburg presteer uitstekend in die ATKV Nasionale Olimpiade.
Agt leerders van die skool is in die top-100 van Suid-Afrika en tien leerders is in die top-20 van Noordwes.

Jurie Blignaut is vir die tweede jaar die provinsiale wenner en hy is ook Nasionaal in die vyfde posisie.

Ander presteerders van Hoërskool Rustenburg:

  • Kayla Oberholzer – derde in Noordwes
  • Jurie Blignaut – eerste in Noordwes
  • Janelle Heukelman – tweede in Noordwes
  • Salomé Vermaak – vyfde in Noordwes

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article