Tegniese streekkompetisie. BVHS se Tegniese leerders het uitstekend presteer tydens die Tegniese streekkompetisie.

  • T. de Jager: Graad 10; 2de plek Meganiese Tegnologie – Motorkunde
  • D. van den Heever: Graad 10; 1ste plek Meganiese Tegnologie – Motorkunde
  • F. Boshoff: Graad10; 1ste plek Siviele Tegnologie – Houtwerking.
  • T. Oberholzer: Graad 10; 2de plek Siviele Tegnologie – Houtwerking
  • L. Visagie: Graad10; 2de plek Ingenieursgrafika en Ontwerp
  • Mnr Christiaan Schoeman het ‘n 2de plek verwerf in die Siviele Tegnologie afdeling vir onderwysers.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article