
-
EHS-onderwysers ontvang toekennings – Hoërskool Ermelo
EHS-onderwysers ontvang toekennings. Tydens die Gert Sibande se Distrik Prysuitdeling het Hoërskool Ermelo ’n toekenning ontvang vir universiteitsvrystelling van 74, 6% wat deur die matriekgroep van 2023 behaal is. Die […]
-
Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms – Tjokkies presteer
Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein se atlete het aan die Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie Tjokkies-atlete het gehardloop en (presteer) dat die stof spat! Die volgende prestasies […]
-
Thabo Mofutsanyana Atletiek – Laerskool Truida Kestell
Thabo Mofutsanyana Atletiek. Sewe-en-dertig atlete van Laerskool Truida Kestell het tydens die Graanveld atketiekbyeenkoms gekwalifiseer om aan die Thabo Mofutsanyana Atletiek byeenkoms deel te neem. Johnathan Matthew, 0/11, het die […]
-
Sportsterre – Hoërskool Die Wilgers 2023 presteerders
Sportsterre. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se merietetoekennings is onlangs gehou. Tydens die geleentheid is daar erkenning gegee aan elke Wilgie wat presteer het in 2023. Die toppresteerders op sportgebied, die […]
-
Six-A-side Cricket – Creston College
Six-A-side Cricket. Creston College boys showcased exceptional talent at the Six-a-side cricket tournament held at Suid-Natal. Their remarkable performance propelled them to the finals, where the excitement reached its peak. […]
-
Prefects SP Phase – Creston College
Prefects SP Phase. Creston College announced their prefects SP phase. The school is thrilled to announce the selection of their leaders who will guide and inspire the SP phase. Their […]
-
Riversdal Jeugskou – Hoër Landbouskool Oakdale
Riversdal Jeugskou. Die Oakdale Bulle het op 15 Februarie aan die jaarlikse Riversdal Jeugskou deelgeneem. Uitslae behaal van Oakdale Landbouskool leerders as volg: Vleisbees Senior Vleisbees Junior Suiwelbees Senior Suiwelbees […]
-
Curro Podium Grand Finale – Curro prestigious High School athletics
Curro Podium Grand Finale. The Independent school group Curro Holdings hosted its prestigious High School athletics event, the Curro Podium Grand Finale on Saturday, 17 February 2024, at Pilditch Stadium […]
-
Interhoër Atletiek 2024 – Hoërskool Ermelo naaswenners
Interhoër Atletiek 2024. Die Interhoër 2024 wat te Hoër Volkskool Heidelberg aangebied is, was ’n reuse sukses vir die Erries. Nie net het die atlete uitstekende atletiek gelewer en met […]
-
JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché by Kovsies
JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/18-hokkiespanne het vandag by Kovsies vier voorseisoen-wedstryde elk gespeel. JF Hokkie se seunsspan het uitstekende hokkie gespeel en drie uit vier wedstryde gewen. […]













