
-
SANESA Qualifiers – HTS Witbank ruiters presteer
SANESA Qualifiers. Vier van HTS Witbank se ruiters in blou het puik gevaar by die SANESA Qualifiers rondte. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://htswitbank.co.za/ Foto’s verskaf
-
Matchpoint Tennis Akademie – Laer Volkskool Graaff-Reinet
Matchpoint Tennis Akademie. ‘n Aantal van Laer Volkskool Graaff-Reinet se tennisspelers het op 10 en 11 Februarie Matchpoint Tennis Akademie by die jaarlikse TTA Toernooi in Grahamstad verteenwoordig. Laer Volkskool […]
-
Love knows no bounds – Camps Bay High School
Love knows no bounds. Love knows no bounds, especially on Valentine’s Day. The Camps Bay High School Interact Society proved just that with their heartwarming gesture towards the residents of […]
-
Core League – Hoërskool Ermelo ruiters neem deel
Core League. Hoërskool Ermelo se ruiters het Saterdag, 10 Februarie, deelgeneem aan die Core League se Qualifier 1. Die Errie-ruiters het uitstekend gevaar en behaal die volgende plekke: Helené Lotz: […]
-
Valentynsbal – EHS geniet die jaarlikse Valentynsbal
Valentynsbal. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Valentysbal het weereens gesorg vir ’n gesellige samekoms. Die uitrustings, kos, dans en kuier, het alles getuig van Errie-gees en -styl. Die Erries bedank die […]
-
Interskole tennis – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Hugenote
Interskole tennis. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se tennisspelers het vandag, 14 Februarie, teen Hoërskool Hugenote hul interskole gespeel, Hoërskool Swartland is baie trots op hul tennisspanne. Uitslae behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za […]
-
Toutrek op Robertson – Hoërskool Strand presteer
Toutrek op Robertson. Op Saterdag, 10 Februarie, het Hoërskool Strand se toutrekkers douvoordag opgestaan om aan die Toutrek op Robertson kompetisie in die pragtige Robertson deel te neem. Almal was […]
-
Laerskole krieket – Laerskool Stulting teen McLachlan
Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o.11 krieket span het in ‘n laerskole krieket wedstryd te staan gekom teen McLachlan. McLachlan het eerste gekolf en teken 71/5 aan. Annika Williams […]
-
Skole Krieket – Grey Kollege vs Sand du Plessis
Skole Krieket. Grey Kollege se o.19 4de krieketspan het ‘n goeie T20 skole krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Sand du Plessis se o.19 2de span. Uitslae: Grey se beste spelers: […]
-
World Read Aloud Day – Stulting Primary School
World Read Aloud Day. Stulting Primary School celebrated World Read Aloud Day. Where’s Wally, Repunzel, Fern from Charlottes Web, the Mad Hatter as well as Alice in Wonderland and many […]













