
-
Interschools Public Speaking League – Paul Roos Gymnasium
Interschools’ Public Speaking League. Paul Roos Gymnasium learner, Benjamin Schoeman, took part in the Interschools Public Speaking League competition on Saturday, 27th of July. Benjamin achieved the following results: He […]
-
Abakus Olimpiade – Laerskool La Hoff
Abakus Olimpiade. Juan Jordaan, leerder van Laerskool La Hoff in Klerksdorp, het op 21 Julie deelgeneem aan die AIAMA Internasionale Abakus Kompetisie, in Indië waar hy Suid-Afrika verteenwoordig het. Juan […]
-
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Linden
FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Linden se Tienertoneel het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfees by Hoërskool Hugenote deelgeneem en uitstekend gevaar. Met 23 toekenings wat Hoërskool Linden verwerf […]
-
Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe – Laerskool La Hoff
Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Laerskool La Hoff, Klerksdorp, het algeheel tweede geëindig in die afgelope naweek se Noordwes Maraton Fietsry Kampioenskappe. Die kampioenskappe was tussen dertien skole in die provinsie. […]
-
Noordvaal Hokkiewedstryde – Ligbron Akademie vir Tegnologie
Noordvaal Hokkiekampioene. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se o.14 seunshokkiespan het onoorwonne in die finale Noordvaal hokkiewedstryde geëindig. Hierdie manne het welverdiend die trofee as kampioene gelig! “Alone we go […]
-
EPL Krieket Toernooi – Laerskool Stulting
EPL Krieket Toernooi – Johan van Tonder van Laerskool Stulting, Humansdorp is ingesluit in die o/12 Port Elizabeth Centurions. Hulle gaan deelneem aan die EPL Krieket toernooi. Die toernooi sal […]
-
Wêreld Robotika Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool
Wêreld Robotika Olimpiade. Sewentien Affies het Saterdag, 27 Julie, aan die Noord-Gauteng uitdunne van die Wêreld Robotika Olimpiade (WRO) deelgeneem. Die Olimpiade is by Curro Woodhill College aangebied. Ses van […]
-
Language and Heritage festival – Eunice High School
Language and Heritage festival. Two learners of Eunice High School, Anzelle Uys and Kananelo Khoarane competed in the Motheo Language and Heritage festival. Both learners did really well. Anzelle Uys […]
-
WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal
WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal Graad 9 en Graad 10 leerders het aan die WOW Spelfees se Distriksuitdun deelgeneem en uitekend presteer. Graad 9: Graad 10: Hierdie leerders dring nou deur […]
-
Public Safety – Stulting Primary School
Public Safety – Humansdorp Stulting Primary School’s, Life Skill theme is Public Safety. The School has been focusing on road safety for the past two weeks. Stulting decided to make […]













