Wêreld Robotika Olimpiade. Sewentien Affies het Saterdag, 27 Julie, aan die Noord-Gauteng uitdunne van die Wêreld Robotika Olimpiade (WRO) deelgeneem. Die Olimpiade is by Curro Woodhill College aangebied. Ses van Affies se seuns het podiumplekke behaal.

  • Reuben Stodart, Charles Marais en Gerbrandt Steyn het ‘n tweede plek behaal.
  • Reuben Stodart, Charles Marais en Gerbrandt Steyn het die derde plek in die seniorafdeling van die Robo Mission behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article