EPL Krieket Toernooi – Johan van Tonder van Laerskool Stulting, Humansdorp is ingesluit in die o/12 Port Elizabeth Centurions. Hulle gaan deelneem aan die EPL Krieket toernooi.

Die toernooi sal plaasvind by St Georges Park vanaf 7 tot 15 September.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article