Noordvaal Hokkiewedstryde - Ligbron Akademie vir Tegnologie
Noordvaal Hokkiewedstryde – Ligbron Akademie vir Tegnologie

Noordvaal Hokkiewedstryde – Ligbron Akademie vir Tegnologie


Noordvaal Hokkiekampioene. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se o.14 seunshokkiespan het onoorwonne in die finale Noordvaal hokkiewedstryde geëindig. Hierdie manne het welverdiend die trofee as kampioene gelig!

  • Wen 8-0 teen Hoërskool Marais Viljoen
  • Wen 3-1 vs Noordheuwel
  • Wen 6-1 vs Selly Park
  • Wen 6-0 vs Potch Volkies
  • Wen 2-0 vs Noordheuwel in die finaal.

“Alone we go fast, together we go far!”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://ligbron.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article