FAK Allegretto Toneelfees - Hoërskool Linden
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Linden

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Linden


FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Linden se Tienertoneel het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfees by Hoërskool Hugenote deelgeneem en uitstekend gevaar.

Met 23 toekenings wat Hoërskool Linden verwerf het kan hulle nie anders nie as om trots te wees op elke leerder en afrigter!

Hoërskool Linden het ook as die 23 toekenings wat Hoërskool Linden verwerf hetweggestap!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article