FAK Allegretto Toneelfees - Hoërskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg


FAK Allegretto Toneelfees. Foto: Tafel van die Ongewenstes: van links: Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman.

Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes, het die afgelope naweek uitmuntend gevaar by die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo. Beide produksies het hulself onder die Top 3 van die streeksfees bevind. Dit beteken dat hulle Saterdag weer moes optree. In ‘n groot prestasie is Donkermaan aangewys as die beste produksie op die streeksfees, en beide produksies het ‘n magdom individuele toekennings ontvang.

Uitslae vir Tafel van die Ongewenstes:

Spel:

  • Lienke Coetzee, Sané Aucamp – Brons
  • Charlize Saaiman, Isabelle Koch – Silwer
  • Leonelle van Niekerk – Goud
  • Tegnies – Silwer
  • Beligtingsontwerp: Dirk Willemse
  • Choreografie: Jené van Heerden
  • Grimering: Mia-Nanke van Heerden
  • Ensemble: Lienke Coetzee, Sané Aucamp, Isabelle Koch, Leonelle van Niekerk, Charlize Saaiman
  • Regie: Jené en Ronelle van Heerden
  • Kostuums: Hylet Ungerer, Mia-Nanke van Heerden, Suné Hills

Plakkaat Produksie:

  • Tegnies – Goud
  • Verhoogbestuur: Illne Myburgh
  • Dekor: Suné Hills, Mia-Nanke van Heerden, Hylet Ungerer
  • Tegniese Aspekte: Die hele tegniese span
Donkermaan. van links:  Mignon Thomas, Simune de Villiers, Jani de Bruin, Cara Cilliers Voor (sit) Milan de Villiers en Henke Minnaar op die grond

Uitslae vir Donkermaan:

Spel:

  • Ernė van Aswegen, Suné Hills, Mignon Thomas, Simuné de Villiers – Brons
  • Cara Cilliers – Silwer
  • Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar – Goud
  • Tegnies – Silwer
  • Grimering
  • Verhooghulp – Gerhard Nel
  • Verhoogbestuur – Illne Myburgh
  • Tegnies – Goud
  • Beligtingsontwerp en Samestelling – Dirk Willemse
  • Klanksamestelling en Hantering – Chabeli Rathulo
  • Dekor – Suné Hills
  • Plakkaat – Herman Booyens van VisuallySpoken
  • Kostuums – Hylet Ungerer

Produksie:

  • Ensemble – Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar, Mignon Thomas, Cara Cilliers, Simuné de Villiers

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article