Action Krieketliga - Hoërskool Nico Malan
Action Krieketliga – Hoërskool Nico Malan

Action Krieketliga – Hoërskool Nico Malan


Action Krieketliga. Hoërskool Nico Malan, Humansdorp, Sixers wen weer goud! Nico Malan Sixers het vir die tweede keer met die goue trofee by die Action Krieketliga weggestap.

Die span in die finaal was:

  • Dawid Vermaak (kaptein)
  • Michael Pienaar
  • Hanro Nel
  • Cole Strydom
  • Jayden Olivier
  • Mnr Nicholson

Spelers wat ook deur die seisoen gespeel het was Jean Joubert, DF Theron, Joshua Swart en Stephan Vermaak.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nicomalan.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article