Hengel - Laerskool Stulting leerder presteer
Hengel – Laerskool Stulting leerder presteer

Hengel – Laerskool Stulting leerder presteer


Hengel. Die Gamtoos Hengelklub het hierdie naweek sy jaarlikse hengel prysuitdeling gehou.

Hierdie jaar was daar opgewondenheid toe NC Terblanche, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, die trofee vir die mees gevorderde hengelaar van die jaar ontvang het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article