SA Junior Atletiekspan - Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Junior Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Junior Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje


SA Junior Atletiekspan. Nog ‘n oud-leerder van Oranje is in die SA Junior atletiekspan ingesluit. Charné Wansbury is die tweede leerder wat in 2023 aan Sekondêre Meisieskool Oranje matrikuleer het, wat vir die nasionale o.20-atletiekspan gekies is.

Charné gaan in Augustus aan die o.20-Wêreld Atletiekkampioenskap in Lima, Peru in die 100 m-aflos meeding. Roline Louw (100 m-hekkies) is die ander oud-Oranje in die span. Die kampioenskap duur vanaf vanaf 27 tot 31 Augustus.

Charné het op verlede jaar se Nasionale Hoërskole-kampioenskap goud in die 200m en silwer in die 100m gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article