Vrystaatse Kunswedstryd. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Suzaan Kritzinger, Cronjé Meintjies en Christiaan Kotzé het uitstekend presteer by die Vrystaatse Kunswedstryd.

  • Cronjé Meintjies behaal A++ met Klavierduet
  • Suzaan Kritzinger behaal A++ met Klavierduet
  • Suzaan Kritzinger behaal A++ met Klaviersolo

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article