
-
Laerskool konsert – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Laerskool konsert. Verlede week was daar ‘n gees van afwagting en opgewondenheid by die Gereformeerde Skool Dirk Postma, in Pretoria. Die rede – die konsert waaraan almal so hard geoefen […]
-
Mini-hokkie – Hoërskool Reitz
Mini-hokkie. Die seisoen se Mini-hokkie wedstryde het gister, 1 Augustus, afgeskop. Hoërskool Reitz se Mini-hokkie spelers het die toernooi saam met Hoërskool Wilgerivier en Hoërskool Vrede baie geniet. Dit was […]
-
Wêreld Atletiek – Hoërskool Menlopark
Wêreld Atletiek. Hoërskool Menlopark het drie atlete in die SA-span wat vanaf 27 tot 30 Augustus in Lima, Peru aan Wêreld Atletiek se o. 20-kampioenskap gaan deelneem. Die SA span […]
-
Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Randburg
Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om nie net een nie, maar twee leerders in die Suid-Afrikaanse span te hê. Kaili Botje en Chané Vermeulen gaan Suid-Afrika verteenwoordig […]
-
African Shield Cup – Treverton College Riders represent SA
African Shield Cup. On Thursday, 11 July, K’li Scott and Claudia Garella of the Treverton Equestrian Centre embarked on an equestrian journey to Windhoek, Namibia. Both representing South Africa, K’li […]
-
Boeliegedrag op Tieners Geestesgesondheid – Hoërskool Die Wilgers
Boeliegedrag op Tieners Geestesgesondheid – Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader van Hoërskool Die Wilgers het die volgende oor Boeliegedrag op Tieners se Geestesgesondheid geskryf. Inleiding Boeliegedrag is ‘n alomteenwoordige probleem wat […]
-
Thabo Mofutsanyana Landloop – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Thabo Mofutsanyana Landloop. Foto – Voor: Rozandi Niemann, Luné Amaro, Abigail Arangies, Magdalena Arangies, Lisa Kruger. Middel: Carla Britz, Anke Günther, Mieke-Louise Britz, Nicolene Arangies, Gerné Potgieter. Agter: WJ Krüger, […]
-
𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 – Hoërskool Die Wilgers
𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲. Al drie toneelgroepe van Hoërskool Die Wilgers het aan die 𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 by Hoërskool Hugenote deelgeneem. Die toneelgroepe is Fragment, Toe die see jou sluk en Verlore in […]
-
Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaatse Kunswedstryd. Hoërskool Jim Fouché se Bellissima Koor het by die Vrystaatse Kunswedstryd opgetree waar die koor ‘n A++ behaal het. Dit beteken dat Bellissima meer as 90% asook Goud […]
-
KOSH Interskole Redenaarskompetisie – Hoërskool Wesvalia
KOSH Interskole Redenaarskompetisie. Vyf sprekers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het puik uitslae tydens die KOSH Interskole Redenaarskompetisie behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvaliahs.co.za/ Foto verskaf













