SALA Redenaars virtuele kompetisie - Primêre Skool Naudeville
SALA Redenaars virtuele kompetisie – Primêre Skool Naudeville

SALA Redenaars virtuele kompetisie – Primêre Skool Naudeville


SALA Redenaars virtuele kompetisie. Drie leerders het 15 Oktober deelgeneem aan die SALA Redenaars virtuele kompetisie. Hierdie drie Naudies het baie goed gevaar.

  • Karlien van Jaarsveld, Graad 7, behaal 1ste plek
  • Hanno van Jaarsveld, Graad 5, 4de plek
  • Lume van Aardt, Graad 4, 4de plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article