Overberg Senior Netbalspan - Hoërskool Bredasdorp
Overberg Senior Netbalspan – Hoërskool Bredasdorp

Overberg Senior Netbalspan – Hoërskool Bredasdorp


Overberg Senior Netbalspan. Hoërskool Bredasdorp is baie trots op Anina Treurnicht, graad 11 leerder, wat opgeneem is in die Overberg Senior Netbalspan.

Die span sal die Overberg Netbalfederasie vanaf 1 tot7 Desember, in Johannesburg by die Telkom Nasionale Netbalkampioenskappe, verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbredasdorp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article