
-
Johnnie Reitz Stoei Toernooi – Hoërskool Pietersburg
Johnnie Reitz Stoei Toernooi. Hoërskool Pietersburg leerder, Katelyn Swan, het Saterdag, 3 Augustus, aan die Johnnie Reitz Stoei Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekend gestoei en twee goue medaljes behaal. Katelyn […]
-
Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie. Ses leerders en een onderwyser van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het Saterdag, 3 Augustus, deelgeneem aan die Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie. Die kompetisie is deur die Vrystaatse Departement van […]
-
Jnr Interprovincial Action Cricket – Crawford International Sandton
Jnr Interprovincial Action Cricket. Luke Jones, a talented Grade 11 student, was selected to represent Central Gauteng at the Jnr Interprovincial Action Cricket Tournament held from 3rd to 7th July […]
-
SANESA Regionals – Crawford International Sandton College
SANESA Regionals Aqua Indiana Douglas Pedersen, a Grade 9 student, and her horse Beautiful Day made an impressive showing at the SANESA Regionals held at KEP in Kyalami. They excelled […]
-
ESKOM Expo – Hoërskool Jim Fouché
ESKOM Expo. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Jaco Deysel en JD Roux, het puik presteer tydens die ESKOM Expo. Jaco verwerf goud vir sy projek. Hy is ook die […]
-
SA Junior Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Junior Atletiekspan. Nog ‘n oud-leerder van Oranje is in die SA Junior atletiekspan ingesluit. Charné Wansbury is die tweede leerder wat in 2023 aan Sekondêre Meisieskool Oranje matrikuleer het, […]
-
Cross country XCO Cup – Hoërskool Wesvalia
Cross country XCO Cup. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het die Noordwes Cross country XCO Cup #2 gewen met meer as ʼn 1000 punte! Wesvalia loop voor in die reeks met meer […]
-
Tegniese streekkompetisie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Tegniese streekkompetisie. BVHS se Tegniese leerders het uitstekend presteer tydens die Tegniese streekkompetisie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf:
-
O.19A Griffonsliga wenners 2024 – BVHS
O.19A Griffonsliga wenners 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.19A rugbyspan is vanjaar die O.19A Griffonsliga wenners 2024. Die span het teen die span van Welkom Gimnasium in die finaal met 36-28 […]
-
Vrystaatse Kunswedstryd – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaatse Kunswedstryd. Die sanggroep van Sekondêre Meisieskool Oranje, Con Spirito, het 98% en ‘n A ++ simbool by die Vrystaatse Kunswedstryd ontvang. Die beoordelaar, Bernette Erasmus, het die groep lof […]













