
-
Despatch Kunstefees – Laerskool Stulting presteer
Despatch Kunstefees – Leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Despatch Kunstefees deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en met hande vol sertifikate huistoe gegaan. Om voor ‘n gehoor […]
-
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga. Twee rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché, o.19B en o.15A, is gekroon as die Vrystaat Skole Rugby-stadsliga wenners. Uitslae tydens finaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Mediumskole hokkie-liga uitspele – Hoërskool De Aar
Mediumskole hokkie-liga uitspele. Die afgelope naweek het Hoërskool De Aar se hokkie onder 19A en B-spanne hoogty gevier. Hierdie twee spanne het aan die semifinale en finale van die mediumskole […]
-
ATKV Nasionale Olimpiade – Hoërskool Rustenburg
ATKV Nasionale Olimpiade. Foto van links: Kayla Oberholz, Jurie Blignaut, Janelle Heukelman, Salomé Vermaak Hoërskool Rustenburg presteer uitstekend in die ATKV Nasionale Olimpiade.Agt leerders van die skool is in die […]
-
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe. Jandré Vermeulen, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het twee goue medaljes by die Vystaat Gimnastiekkampioenskappe verower. Jandré is vir die Vrystaatspan gekies wat September aan die […]
-
Con Spirito debat – Hoërskool Goudveld
Con Spirito debat. Foto’s van links: Chanel Steyn, Caitlin Betts, Necharne Casquilho, Dironé Hans, Hoërskool Goudveld, Welkom, leerders het baie goed presteer met die eerste rondte Con Spirito debat. Chanel […]
-
World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora
World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs […]
-
Noord Vrystaat Gimnastiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Noord Vrystaat Gimnastiek. Twee gimnaste van BVHS het 3 Augustus deelgeneem aan die Noord-Vrystaat Gimnastiek se kwalifiserende kompetisie: Prestasies behaal: Adam Kotze vlak 5: (14-18 jaar): Ixoré Cilliers vlak 6: […]
-
Robotics – Stulting Primary School
Robotics. In Robotics, the challenge for Stulting learners was to build a rubbish removal truck and collect all the rubbish on the sports field after a sports event. They had […]
-
Hengel – Laerskool Stulting leerder presteer
Hengel. Die Gamtoos Hengelklub het hierdie naweek sy jaarlikse hengel prysuitdeling gehou. Hierdie jaar was daar opgewondenheid toe NC Terblanche, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, die trofee vir die […]













